July 31, 2025
Dis nie ’n les in letterkunde nie… dis ’n les in kletterkunde – en jy wil dit nie misloop nie! Die geliefde karakter Magda Louw bring haar skerp humor, hart en liefde vir taal na Mosselbaai in ’n skaterlag-vertoning wat jou sal laat lag én dink. Geïnspireer deur die gewilde kykNET-reeks, neem sy jou op ’n reis deur idiome, uitdrukkings en alledaagse gesegdes – soos net sy kan!
Santos Express Train Lodge
Munro Road
Munro road
Mossel bay, Westerncape 6500

