August 20, 2025
Papelellekoors 'N KABARET DEUR Johann Slabbert MET Elzabé Zietsman PIANIS Jody Jason Petersen VERVAARDIGER Drama Drama Woensdag, 20 Augustus 2025, 19:00 Wat gee jou paperellakoors, en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds. Papelellekoors is 'n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie. Kaartjies is slegs R180 per persoon. Show begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995
Santos Express Train Lodge
Munro Road
Munro road
Mossel bay, Westerncape 6500

