Dowwe Dolla se suksesvolle komedie-kabaret-vertoning, “OUMA IS OP PAD”, kuier op Woensdag, 6 November 2024, in ons nuwe Stage Coach-Teater.

Die bekroonde Margit Meyer-Rödenbeck aka Dowwe Dolla se suksesvolle komedie-kabaret-vertoning, “OUMA IS OP PAD”, kuier op Woensdag, 6 November 2024, in ons nuwe Stage Coach-Teater.Kaartjies kos R200 vir die vertoning. Jy kan die kaartjies aanlyn koop by https://qkt.io/ouma of by die ontvangskantoor van Santos Express Train Lodge in Munro Straat, Santos-strand, Mosselbaai Kom geniet net…

Santos Express Train Lodge is bevoorreg om die bekroonde André Schwartz te verwelkom

Santos Express Train Lodge is bevoorreg om die bekroonde André Schwartz se sukses-vertoning “Any Dream will do – My Pad met Webber” op Woensdag, 23 Oktober 2024, in die nuwe Stage Coach-Teater te verwelkom.Volgepakte teaters, staande toejuigings, goeie resensies en teaterbenoemings regoor die land getuig van die sukses van hierdie produksie. Kaartjies kos R180 vir…

Kom hang ’n bietjie saam aan Die Wasgoedlyn!

“Kom hang ’n bietjie saam aan Die Wasgoedlyn!” – Petronel Baard, Riku en Jackie Lätti, en Hanru NiemandVrydag, 27 September 2024, 19:00. Die kabaretis, musikant, liedjie-skrywer en sanger, Petronel Baard, kuier op Vrydagaand, 27 September, saam met die musiek-legendes, Riku en Jackie Lätti asook Hanru Niemand by die nuwe “Stage Coach” van Santos Express in…

Bekroonde kabaret-produksie van Elsabé Zietsman kry ‘n ekstra vertoning

Santos Express Train Lodge is baie opgewonde om bekend te maak dat ons ’n ekstra vertoning gaan aanbied van Elzabé Zietsman se uitverkoopte kabaret in ons nuwe teater. 𝐇𝐞𝐭 𝐣𝐲 𝐚𝐥 𝐣𝐨𝐮 𝐤𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬 𝐛𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐞𝐤? Santos Express Train Lodge stel sy nuwe 𝐒𝐭𝐚𝐠𝐞 𝐂𝐨𝐚𝐜𝐡 𝐓𝐞𝐚𝐭𝐞𝐫 bekend met die bekroonde “4 Panado’s en ’n Chardonnay” kabaret-produksie van…

Nuwe Teater open met bekroonde kabaret-produksie van Elsabé Zietsman

Tuinroete,  skud jou vere reg! Santos Express Train Lodge stel sy nuwe Stage Coach Teater op 14 Augustus 2024 bekend met die bekroonde “4 Panado’s en ’n Chardonnay” kabaret-produksie van Elsabé Zietsman. In ’n wêreld waar verandering die enigste konstante is, het Elsabé Zietsman, ’n alombekende in die Suid-Afrikaanse en Europese teaterwêreld, ’n kabaretproduksie geskep…