Bekroonde kabaret-produksie van Elsabé Zietsman kry ‘n ekstra vertoning

Santos Express Train Lodge is baie opgewonde om bekend te maak dat ons ’n ekstra vertoning gaan aanbied van Elzabé Zietsman se uitverkoopte kabaret in ons nuwe teater. 𝐇𝐞𝐭 𝐣𝐲 𝐚𝐥 𝐣𝐨𝐮 𝐤𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬 𝐛𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐞𝐤? Santos Express Train Lodge stel sy nuwe 𝐒𝐭𝐚𝐠𝐞 𝐂𝐨𝐚𝐜𝐡 𝐓𝐞𝐚𝐭𝐞𝐫 bekend met die bekroonde “4 Panado’s en ’n Chardonnay” kabaret-produksie van…

Nuwe Teater open met bekroonde kabaret-produksie van Elsabé Zietsman

Tuinroete,  skud jou vere reg! Santos Express Train Lodge stel sy nuwe Stage Coach Teater op 14 Augustus 2024 bekend met die bekroonde “4 Panado’s en ’n Chardonnay” kabaret-produksie van Elsabé Zietsman. In ’n wêreld waar verandering die enigste konstante is, het Elsabé Zietsman, ’n alombekende in die Suid-Afrikaanse en Europese teaterwêreld, ’n kabaretproduksie geskep…

Fork & Train Restaurant

Indulge your palate at Fork and Train, where we pride ourselves on serving exclusively freshly prepared meals. Our menu boasts a diverse selection of continental and local dishes, highlighting the finest seafood and offering an all-day breakfast to satisfy every taste.