Dowwe Dolla se suksesvolle komedie-kabaret-vertoning, “OUMA IS OP PAD”, kuier op Woensdag, 6 November 2024, in ons nuwe Stage Coach-Teater.

Die bekroonde Margit Meyer-Rödenbeck aka Dowwe Dolla se suksesvolle komedie-kabaret-vertoning, “OUMA IS OP PAD”, kuier op Woensdag, 6 November 2024, in ons nuwe Stage Coach-Teater.Kaartjies kos R200 vir die vertoning. Jy kan die kaartjies aanlyn koop by https://qkt.io/ouma of by die ontvangskantoor van Santos Express Train Lodge in Munro Straat, Santos-strand, Mosselbaai Kom geniet net…

Santos Express Train Lodge is bevoorreg om die bekroonde André Schwartz te verwelkom

Santos Express Train Lodge is bevoorreg om die bekroonde André Schwartz se sukses-vertoning “Any Dream will do – My Pad met Webber” op Woensdag, 23 Oktober 2024, in die nuwe Stage Coach-Teater te verwelkom.Volgepakte teaters, staande toejuigings, goeie resensies en teaterbenoemings regoor die land getuig van die sukses van hierdie produksie. Kaartjies kos R180 vir…