Nuwe Teater open met bekroonde kabaret-produksie van Elsabé Zietsman
Tuinroete, skud jou vere reg! Santos Express Train Lodge stel sy nuwe Stage Coach Teater op 14 Augustus 2024 bekend met die bekroonde “4 Panado’s en ’n Chardonnay” kabaret-produksie van Elsabé Zietsman. In ’n wêreld waar verandering die enigste konstante is, het Elsabé Zietsman, ’n alombekende in die Suid-Afrikaanse en Europese teaterwêreld, ’n kabaretproduksie geskep…

![Santos Logo-21[1188]](https://www.santosexpress.co.za/wp-content/uploads/2024/05/Santos-Logo-211188.png)