Caribbean Twist

Vriendinnnn!!!!!!! Gryp jou handsak ek is oppad om jou te kom haal… Heerlike Caribbean Twist sussa. 20 minute later.. Waiter menu asseblief en nog n rondte tequila met geeeeen suurlemoen hierdie keer vriendin…